
Beautiful in Beaufort-Wes
Gert Vlok Nel
Pratique os acordes, acompanhe a letra e ajuste o tom para tocar no seu ritmo.
Mais opções da cifra
Você pode editar a letra e os acordes diretamente na cifra abaixo.
Tom : A A En jy was beautiful in beaufort wes En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou E En jy het op grafte en op treine A Ford Fairlain - lain - lain se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computor analysts E A En laas winter you tried to slit your wrists en nou skryf jy vir my Ek kan nie meer slaap nie, Nie meer lag nie E Nie meer iets vir jou sing nie A Nooit ooit weer vir my soen nie En mooi mooi mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rook E En daai sweet sweet dinge vir my sê A Terwyl jy sweet sweet in my arms lê En die presiese woorde het ek presies vergeet E A Ek onthou net die rook en die sweet in beaufort wes En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress Nie meer slaap nie, nie meer lag nie E Nie meer iets vir mekaar doen nie A Nooit ooit weer vir jou soen nie En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot E En in die rear view mirror jou gesig gekyk A En gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie E En ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf A En soos 'n roeiboot in die rivier af dryf En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie E Nie meer iets ooits reg doen nie A Nooit ooit weer vir jou soen nie En die laaste herhinnering waar oor ek sing Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry E To an-der-kant die ding dong gong A Van die breakfast waiter in die gang verby En dit was my wake up call my life E Jy't gesê wees asseblief life vir my A Maar ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie, E Nie meer so iets doen nie A Nooit ooit weer vir jou soen A Nie meer slaap nie, nie A Meer lag nie, nie A Meer so iets doen, nie A Nooit ooit weer vir jou soen
Não encontrou a cifra que procurava?
Nós geramos a cifra para você. Envie um áudio ou cole um link do YouTube para começar.
Acordes da música
Ver diagrama de todos os acordes →Acordes usados nesta cifra
Posições de referência no violão para os acordes que aparecem nesta versão.
Como estudar esta cifra
Um resumo prático criado a partir dos acordes, tom e andamento desta versão para ajudar você a sair da leitura e ir para a prática.
Progressão e estratégia
Sequência detectada: A → E → A → E → A → E → A → E
Boa para iniciantes: poucos acordes e formas relativamente diretas.
- Comece a 60 BPM e aumente apenas quando conseguir manter o tempo sem parar.
- Treine primeiro as duas trocas de acorde que mais travam a mão; depois volte à música inteira.
- Use o botão de transposição acima se o tom ficar desconfortável para sua voz ou para as formas que você domina.
Ouça os acordes
Toque uma referência simples de cada acorde antes de começar. O som é gerado no próprio navegador.
Cifra colaborativa sujeita a revisão. Composição e letra pertencem aos respectivos titulares. Direitos autorais · Solicitar análise
