Tom : DG A F#m G D AHy wat in die skadu van die Allerhoogste sit in die geheime plekG A F#m G D ASal vir God kan se: U is my bergvesting my toevlug op wie ek vertrouBm G DWant U, U sal my kom haal it die diepste donker plekke waar ekA Bm GOmring word deur die doodsgevaar, ja U vlerke vou my toeD AOnder U troue vleuels vind ek my skuiling U vere is my skild, my bevrydingD A Bm GEk sal nie bang wees nie vir die onheil in die nag of verwoesting in die dagD A Bm GEk sal nie bang wees nie al val ‘n duisend aan my sy of tien duisend hier langs myBm A G DEk sal nie bang wees nieG A F#m G D AEn hier kruip ek weg in die hoogtes by die Hoogste alles veilig in U handG A F#m G D ABuite die bereik van die vyand en sy magte omring deur engele aan elke kantBm G DWant U, U laat my dra veilig oor alles wat verskeur, vergiftigAU vergruis elke aanval wat op my gerig isBm GU sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhetD AOmdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes houBm GEn wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoorD AMy verwoesting sal U elke keer keer en vir altyd my met U redding eer
Acordes usados nesta cifra
Posições de referência no violão para os acordes que aparecem nesta versão.
Disponível no acervo colaborativo CifraAgora · sujeita a revisão da comunidade. O CifraAgora oferece recursos para organizar e preparar cifras e permite que leitores revisem, editem e confirmem resultados. Direitos sobre composição e letra pertencem aos respectivos titulares.